Fanus rautenbach biography channel



Fanus rautenbach biography channel

  • Fanus rautenbach biography channel 7
  • Biography channel kurt cobain
  • Biography channel caddyshack
  • Fanus rautenbach biography channel 6
  • Biography channel kurt cobain!

    Fanus Rautenbach

    Fanus Rautenbach (1928–2011), ook bekend as Umfaanus, was 'n bekende radio-omroeper, skrywer en mediapersoonlikheid. Hy het 'n ARTES-toekenning en verskeie ATKV-toekennings ontvang en is in 2007 as RSG se radiolegende van die voorafgaande 70 jaar aangewys.

    Hy het ook onder die skuilnaamMot geskryf.

    Fanus rautenbach biography channel 7

    Lewe en werk

    [wysig | wysig bron]

    Fanus Rautenbach is op 23 September1928 in Lichtenburg gebore as die middelste van sewe kinders, onder wie twee seuns en vyf dogters. Sy ouers was die aartappelboere Nicolaas Frans Rautenbach (Junie 1891 – 29 Augustus 1962) en Susanna Hermina van den Berg (12 Julie 1898 – 8 Julie 1970).

    Toe Fanus vier jaar oud was, verlaat die gesin die plaas ten tyde van die Groot Depressie en verhuis na Johannesburg, waar hulle eers in armoede in Vrededorp bly en later Westdene toe trek. Hier werk sy pa vir die munisipaliteit, waar hy sypaadjies aanlê, rioolslote grawe en teerpaaie maak.

    Fanus gaan skool aan die Generaal De la Rey Laerskool i